Totsiens, juffrou Marietjie PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 22 June 2015 23:51
Untitled Document

Ná net meer as 21 jaar se diens as onderwyser in wiskunde en Bybelstudie by die CVO Skool Pretoria het Marietjie du Toit onlangs afgetree. Haar leerlinge het vir die geliefde Marietjie ’n verassingsafskeid gereël en haar geblinddoek na die partytjietafel geneem. Die foto's wys duidelik hoe die verassing verloop het en welke vreugde dit verskaf het.
Foto’s: CVO Skool

 

 

© 2019 Die/The Bronberger