Koue trotseer PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 22 June 2015 23:48
Untitled Document

Op 28 Mei het lede van die MZT (Mooiplaats, Zwavelpoort, Tierpoort) gemeenskapsgroep die koue trotseer om aan patrollie deel te neem, wat hulle 'n 'mini blitz' genoem het. Hier is lede van die groep saam voor die 'blitz' begin het.


Foto: Cher Manning  

 

© 2019 Die/The Bronberger