Akrobate presteer PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 22 June 2015 23:44
Untitled Document


Ses Laerskool Witpoorters het aan die begin van Junie Noord Gautengse deelname-klere by die Akrobaat Noord Gautengse Kampioenskappe ontvang. Van links na regs: Simoné Jordaan, vlak twee, eerste plek; Chanel van Heyningen, vlak een, derde plek; Livia Vermeulen, vlak een; Sophi-Mari Botha, vlak vier, eerste plek; en Anri van der Vyver, vlak een. Shekinah Heuis was afwesig toe
die foto geneem is
Foto: Laurette van der Vyver

 

© 2019 Die/The Bronberger