Voertuig beland in skool se opsigtershuis PDF Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 23 June 2015 01:28
Untitled Document

Die bestuurder van dié voertuig het in die eerste naweek van Junie beheer oor sy motor verloor en binne in Laerskool Rayton se opsigtershuis beland. Niemand was in die huis toe die ongeluk gebeur het nie.

Die twee insittendes van die motor is met ernstige beserings in die Wilgers Hospitaal opgeneem. Die bestuurder van die motor was Eugene van der Merwe van Rayton. Hy werk by die myn op Cullinan. Sy vrou, Chané, is in die hoësorgeenheid met inwendige beserings opgeneem. Eugene het rugwerwel-beserings opgedoen.

 

© 2019 Die/The Bronberger