Is hy jou hond? Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 June 2015 01:10
Untitled Document

Andrie Steyn van Tierpoort skryf:
Ons het ‘n reun hond in Tierpoort naby Leribisi opgelaai op Dinsdag 9 Junie. Hy het geen naamplaat of microchip nie. Kan julle asseblief ‘n foto van hom in Die Bronberger sit om sy eienaar op te spoor?

Ons dink hy is ‘n kruising met ‘n golden retriever. Hy is te klein vir ‘n Labrador, en sy hare is lank. Die veearts skat hy is so ‘n jaar oud.

Bel Andrie Steyn by 083-280-3756.

 

© 2020 Die/The Bronberger