PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 27 May 2015 05:59
Untitled Document

Neels Snyman het die laerskool waar hy 65 jaar gelede op skool was in April weer gaan besoek.


Neels Snyman in die middel met sy vrou, Marie, links van hom en Witpoort se skoolhoof,
Michael Combrink, regs
Foto’s: Laurette van der Vyver

Neels was in 1950 in graad een op Laerskool Witpoort. Sy pa het op pad Delmas toe geboer en hy het daagliks 45 km met die skoolbus na die laerskool ingery.


Die Kaalvoet Kleuters

Neels en sy vrou Marie het die skool by hulle opedag op 23 April besoek. Besoekers is deur die Kaalvoet Kleuters met pragtige sang items verwelkom. Kleuters het volgens die beroepe wat hulle eendag wil beoefen, aangetrek.

 

Untitled Document
 

© 2019 Die/The Bronberger