Spogter pronk op stasie PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 27 May 2015 05:57
Untitled Document

Dié pragtige Friesperd het geduldig by Cullinan Junction staan en wag toe die bruid en bruidegom, wat hy in ‘n waentjie vir die troue vervoer het, oor die treinspoor by OppiStasie Restaurant gaan kuier het.


Die Fries-hings het met ‘n pers veer as deel van sy pligte, gepronk
.

Vivien van Dyk van ‘n antiekwinkel by Cullinan Junction praat solank met die perd terwyl hy vir die bruidspaar wag

 

Untitled Document
 

© 2019 Die/The Bronberger