Plattelandse fees lok bekendes PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 27 May 2015 05:57
Untitled Document

Die Cullifest Protea Blommeskou is oor die naweek van 1 en 2 Mei by die NG Premiermyn in Cullinan gehou.


Die proteas het groot aftrek gekry
.
.

Kunstenaar Anton Gericke het feesgangers gewys hoe hy skilder
Foto: Elsabé Maré

Feesgangers is vermaak deur bekende sangers en televisie-akteurs en kon hulle verlustig in die verskeidenheid kraampies, kinderpret en selfs ‘n kunsuitstalling.


Jessica, kleindogter van Cathy du Plessis, met haar troetelhoender, Tamagotchi, wat die feesterrein vanuit ‘n stootwaentjie bekyk het

Jessica en Tamagotchi het veral kinders se aandag getrek so ver hulle gegaan het
.

Plaaslike proteaboer Japie van Staden het gewys hoekom dié fees deesdae as ‘n protea-fees bekend staan.


Kinderbene is al wat buite dié aardige kontrepsies uitsteek

Dit was ook die eerste jaar wat die fees met verhoogstukke gespog het.


Die Premier Hervormde Kerk het met ‘n groot spanpoging hulle pannekoek-stalletjie by die
NG Kerk se fees beman
Foto: Elsabé Maré


George en Berda Coetzee van Clubview het oor Radio Pretoria van die fees gehoor. Hulle staan by Hennie Koortzen van die Radio Pretoria-kraampie
Foto: Elsabé Maré


Kleurvolle kraampies
Foto: Elsabé Maré
.
.


Suritha van Staden, eggenote van proteaboer Japie, by medeboer, Peet van Tonder en kinders
Foto: Elsabé Maré

Kinderpret
.
.

 

Untitled Document
 

© 2019 Die/The Bronberger