Mei 2015 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Wednesday, 27 May 2015 05:53
Untitled Document

Die vierjarige Jessica en haar kapokkiepop, Tamagotchi, het die koppe behoorlik laat draai op die onlangse Cullifest. Volgens Jessica se ouma, Cathy du Plessis van Cullinan, is die kapokkie  baie tuis in haar poprol en sit tevrede in die waentjie tot sy uitgetel word.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online