Soek Bronnies vir argief Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 27 May 2015 07:48
Untitled Document

Malene Schulze, bibliotekaresse van Die Erfenisstigting skryf:
Van tyd tot tyd bring iemand vir ons Erfenisstigting-biblioteek eksemplare van Die Bronberger. So het ons sommige uitgawes van 2003 tot 2013.

Ek sal baie graag al die uitgawes vir ons biblioteekversameling wil bekom omdat dit so ‘n goeie bron van plaaslike inligting is. Hoe kan ek maak?

Ons het Malene laat weet dat hulle welkom is om uitgawes wat hulle kort by ons kantoor te kom haal.

Ons hou ook ons eie argief van Bronnies oor die jare en, wanneer daar ekstras oor is, sal ons dit graag aan biblioteke gee. – Red

 

© 2020 Die/The Bronberger