PDF Print E-mail
News - Artikels
Wednesday, 15 October 2008 22:06
Untitled Document

Elsabé Maré

Erfenisdag was ’n groot okkasie op Cullinan. ‘Friends of the Rail’ het met ’n wavrag besoekers aangekom. Dié besoekers is op ’n verskeidenheid maniere vervoer tussen Cullinan se historiese ou geboutjies deur.


Frik Boshoff van ?Friends of the Rail? het besoekers al vroegoggend op Capitalparkstasie opgelaai en het weer half vier uit Cullinan gestoom.
.

Met die Ferguson-trekker en nommer 18-sleepwa, gevolg deur die Bedford-lorrie, toer besoekers deur Cullinan terwyl John Lincoln, inwonende historikus, jou inlig omtrent al die historiese geboue en gebeure.

Rusty Pool op sy ?trike? Ol? Spikey, wat hyself gebou het met ?n 2-liter Golf GTI-enjin en die voorvurk van ?n Kawasaki. Kenny Botma, links, en Bruce Schroeder, regs, word vir ?n draai deur die dorp gevat.
 

© 2019 Die/The Bronberger