Soek oud-skoliere Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 28 April 2015 22:21
Untitled Document

Yvonne Pienaar skryf:
Ons sal dit so waardeer as u ons kan help soek na oud-skoliere en onderwysers van die Hoër Tegniese en Handelskool Tom Naude in Pietersburg vanaf 1950 tot 1962.

Almal word uitgenooi na ‘n heerlike saamkuier reünie wat gereël word vir 22 Augustus. 

Die geleentheid gaan gehou word by Ridgeback Village, Jeanlaan in Centurion. 

Bel Yvonne Pienaar: 082-626-0320.

 

© 2020 Die/The Bronberger