Het jy gehoor? / Have you heard? - Mar2015 PDF Print E-mail
News - Het Jy Gehoor
Thursday, 19 March 2015 23:16
Untitled Document

Wil jy meer betrokke wees in die gemeenskap? Dink jy daar is iets wat jy kan doen, maar is nie seker hoe om te werk te gaan nie? MZT-partytjie-vrouens is die antwoord. Dit is nou die Mooiplaats-Zwavelpoort-Tierpoort gemeenskap. Ja, hulle drink baie tee en koffie, eet koek en kuier, maar in die proses samel hulle ook fondse in deur tweedehandse klere bymekaar te maak en te verkoop, kattebak-verkopings en ander gemeenskapsdiensverwante take.

~*~


Die volgende Moreleta ‘Village’-mark is op Sondag 29 Maart van 9 vm tot 2 nm by Kimiad in Wekkerstraat, Moreletapark.

~*~

There will be a quality jumble market at the Tierpoort Shopping Centre on 28 March from 10 am to
2 pm. This includes the sale of previously loved clothing and goods, a cake stall and refreshments. The sale is to raise funds for a sound system for use at the Tierpoort Seniors fun events.

~*~


Mike Strange en vriend Julian van die MZT gemeenskapsgroep het onlangs tot lank na middernag diens gedoen om munisipale werkers ‘op te pas’ terwyl die werkers besig was om ‘n kragkabel wat in ‘n veldbrand beskadig is, weer aan die werk te kry. Mike staan regs op die foto.

~*~

The Wildlands Conservation Trust, one of the official Comrades charities, is busy removing aliens along the Moreleta Spruit and they should reach Faerie Glen Nature Reserve later this year. Jaco Engelbrecht from Friends of the Faerie Glen Nature Reserve is raising donations for them while running the Comrades. If you would like to support his race for Wildlands you can make a secure online donation to Wildlands on the Comrades website http://www.comrades.com/charities/race-4-charity by searching for Jaco Engelbrecht, and clicking ‘view profile’.

~*~


‘n Groep kunsgalery-eienaars, -kurators en kunstenaars het saamgespan om ‘n kuns-roete in Pretoria te skep wat in Februarie afgeskop het. Deelnemers aan die kunsroete stel hulle galerye en ateljees elke eerste Sondag van die maand van 10 vm tot 5 nm oop. Daar is 23 galerye wat deelneem, insluitende die Unisa Kunsgalery en Pretoriase Kunsmuseum. In die Bronberg-gebied neem die Tina Skukan Kunsgalery op plot 6, Koedoebergweg, Faerie Glen ook aan dié roete deel. Vir meer inligting oor die kunsroete, kontak Nandi Hillard by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of 012-346-3100.

~*~

Die Suid-Afrikaanse Alpakka-vereniging se heel eerste Nasionale Alpakka-dag is op Saterdag 4 April. Alpakka-boere landswyd stel op dié dag hulle plase vir besoekers oop. Vir meer inligting oor alpakkas in ons kontrei, bel Zani en Jan Gouws by 082-589-0847.

~*~


‘Rooikappie’ word op 30 Maart om 11 vm by die Atterbury Teater opgevoer. Dié vertoning, gebaseer op Storieman se ‘Rooikappie en die Wolf’ is ongeveer ‘n uur lank. Die Storieman-reeks kinderboeke, wat in die 1980's deur Leon Rousseau uitgegee is, is onlangs heruitgegee en die volgende stap was om dit op die planke te bring. Kaartjies is R90 per persoon. Skakel 012-471-1700.

~*~

Onthou van die nuwe boeremark wat buite Rayton op GetAway Farms begin het. Die mark met vars plaasprodukte is op Saterdae van 8 vm tot 1 nm. Bel Annamarie by 082-421-0661 of Trevor by 083-777-0095.

~*~

Die vyfde Fijnwyn Wyn- en Kosfees word op 1 en 2 Mei by Shokran in Tierpoort gehou. Hou volgende maand se Bronnie dop om uit te vind hoe vier gelukkige lesers elk ‘n stel dubbelkaartjies na dié fees kan wen. 

~*~


‘Eugene op reis’ word op 4 Maart om 8 nm by Asbos Teater by Karoo Café in Lynnwoodweg opgevoer. Nicolaas van der Walt vertel die lewensverhaal van Eugéne Marais, een van ons land se bekendste digters. Daar is voorlesings van Eugene Marais se gedigte deur Nadia Beukes en Fredia Roux en toonsettings deur Cordier de Beer. Kaartjies is R100 per persoon. Skakel 082-564-0999.

~*~

Friends of the Faerie Glen Nature Reserve had another invasive plant hack to preserve the reserve’s ecology on Sunday 8 March. The Friends took their own pruning shears and hand saws and received herbicides for the invasive species. To join the Friends, phone Louise Kritzinger at 072-275-0614.

~*~


Art@Boardwalk is an art market, which is held every second and last Sunday of the month from 10 am to 3 pm at the Boardwalk Lake, corner of Hans Strijdom Drive (Solomon Mahlangu) and Haymeadow Crescent, Faerie Glen.

~*~

Those looking for Wet Nose’s Andrew Clark can nowadays find him at the ‘Padstal’ on the plot across the road from the animal shelter. Andrew retired in 2011, but was asked to stay on at Wet Nose as the live-in caretaker of the property after his retirement. He recently moved across the road to where the community, under the leadership of Meraai Hechter, built him a new home.

~*~

Die burgerregte-organisasie AfriForum en die landbou-organisasie Agri SA het op 9 Maart in Pretoria ʼn samewerkingsooreenkoms onderteken ter bevordering van gemeenskapsveiligheidsinisiatiewe in landelike- en dorpsgebiede. Vir meer inligting bel Kobus Breytenbach, die voorsitter van Agri SA Landelike Veiligheidskomitee, by 083-631-6844.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online