Sit my naam op die waglys Print E-mail
News - Briewe
Friday, 20 March 2015 01:10
Untitled Document

Altha Fourie skryf:
Eerstens wil ek julle bedank vir die pragtige boek (Die Bronberger) wat ons ontvang.

Ek weet nie waar julle al die inligting van die toeka se dae kry nie maar ek kan nie wag vir die volgende maand se uitgawe nie. Soek hom orals op straat.

Dit is sowaar wonderlik om van die goed te lees wat ons niks van weet nie. Ek is so spyt dat ek nooit na my ma en ouma en al hulle stories wou luister nie.

Weereens baie dankie vir al die nuus en inligting. Dit is sowaar ‘n puik boek en ek is trots om hom op my koffietafel te kan uitstal.

Sit asseblief my naam op ‘Die Bronnie Toeka se Dae’ boek se waglys.

 

© 2020 Die/The Bronberger