Hou van kaart-blad Print E-mail
News - Briewe
Friday, 20 March 2015 01:08
Untitled Document

Sandra van Staden van Wonderboom-suid skryf:
Hi Bronnies. Ek het julle ‘awesome’ tydskrif in Cullinan gaan haal. Iemand hou vir my op ’n gereelde basis een uit by Villagers.

Ek hou van julle kaart-blad: Cullinan “Ons gat is die grootste”. LOL! So ook vind ons uit van al die plekkies daar. Uit die warm Pretoria groet ek julle. Mooi dag vir julle almal.

 

© 2020 Die/The Bronberger