Februarie 2015 Print E-mail
News - Ons voorblad
Friday, 20 February 2015 00:20
Untitled Document

‘n Geval van die kat wat sake goed uit die boom uit kyk. Die vier-jaar-oue Rolfie is deur die fotograaf, Marethe Grobler, op Donkerhoek afgeneem toe Marethe en haar twee boerboele die bos gaan verken het. Rolfie het hulle stilletjies gevolg

 

© 2020 Die/The Bronberger