Soek kaart in Bronnie Print E-mail
News - Briewe
Friday, 20 February 2015 00:17
Untitled Document

Douw Badenhorst van Lungile Gastehuis skryf:
Eerstens, baie dankie vir julle fantastiese tydskrif. Ons mis nie een enkele uitgawe nie en lees dit dan van voor tot agter. Ons gaste van oral geniet self die tydskrif.

Ons woon al 15 jaar op Garstfonteinweg uit en ry gereeld naweke in die Bronberg-omgewing rond. Ons ken nou al meeste van die gebiede.

Ons wonder of julle vir ons ’n kaart kan publiseer wat die grense aandui van die verskillende buurte.

Dit kan ook dan aandui waar al die bekende eetplekke en besienswaardighede te vinde is.

 

© 2020 Die/The Bronberger