Hier kan jy jou Bronnie kry PDF Print E-mail
News - Artikels
Monday, 26 January 2015 21:25
Untitled Document

‘n Heerlike probleem waarmee ons hier by die Bronnie bly sit, is dat mense letterlik nie ‘genoeg’ van ons kan kry nie. Ons het die drukoplaag verhoog, maar klokslag elke maand, kry ons klagtes van ontstelde lesers wat nie Die Bronberger in die hande kon kry nie. “Toe ek by die plek kom waar ek elke maand my Bronnie kry, was hulle almal reeds gevat,” moet ons telkens hoor.

Ons het ook, weens die onbetroubare ‘diens’ van die Poskantoor, besluit om grotendeels weg te doen met posbusverspreiding. Derhalwe is nuwe verspreidingspunte gevestig en getalle by sekere bestaandes is verhoog.

Ons plaas weer ‘n lys met ons toonbank-verspreidingspunte.

Lynnwoodweg-verlenging/Silver Lakes
Blyfontein Kwekery, Bronberg Wynlandgoed, Smart Stone, Star Trading, Bronberg Vleismark, Zwavel Vet, Build It, Living Gardens, Farm Barn, CVO Skool, LA Sport, Tygerpoort NG-Kerk, Tygerpoort Laerskool, Kalahari Windpomp, Latin Electrical, The Hair Salon, Gas Boys, Amper Alles Mica, Solar Man, Dr MC Niemandt - Hazeldean, Silver Lakes-posbusse, Dros –Silver Oaks.

Lynnwoodweg
Budget Nursery,Karoo Café, Karoo Pottebakkerwinkel,ISP Steel, Lots of Pots, Lynnridge Mall Wimpy, Flight Centre, Stocks Flooring.

Wapadrand
Spar, DVD Winkel, Wapadrand Hardeware, Western Riding Shoppe, The Cleaners, Jessie’s Doggy, Wapadrand Mediese sentrum, Wapadrand Landgoed, Jopasso.

Olympus, Faerie Glen en omgewing
Pick & Pay Olympus, Pick & Pay Glenn Village, Glenn Village-suid (voor Woolworths), Cormallen Hill, Farm City, Bali Winkel, Tina Skukan Galery, The Place – Menlyn Retail, CQ Electrical – Moreletapark, Lawnmower Legends – Moreletapark, BP-Vulstasie, Waterkloofrif, Chris Vlok – Hatfield.

Mooiplaats, Boschkop, Donkerhoek
Pienaarspoort Kafee, Die Rooi Lorrie, Oukraalmuur Kafee, British 4x4, Die Stout Gout, Kitty Hawk Klubhuis, Lakelands Aarbeiplaas, Vlakvark Kafee, Rykor Kafee.

Garstfonteinweg en -verlenging
Boma Slaghuis Moreletapark, Pets Pantry Mooikloof, Mooikloof Apteek, Mooikloof Landgoed-kantore, B-House, Rafters Restaurant, Newlands Garden Centre, The Farm Barn, Bronberg Voere, Tierpoort Hardeware, Tierpoort Kafee, Tierpoort Slaghuis, Tierpoort Garage, LJ’s Restaurant, Bashewa Supermark.

Welbekend, Bapsfontein, Bronkhorstspruit
Witpoort Laerskool, M&T Vulstasie, Gas 2 U – Bapsfontein, Village Kitchen-sentrum – Bapsfontein, Green Sand, Kleinzonderhout Kafee, Godrich Bronkhorstspruit Toyota, Kosmos Restaurant, Harvey World Travel.

Cullinan en omgewing
Cullinan Junction, Oppistasie Restaurant, Premier Hotel, McHardy-huis, Myntoere en Inligtingsentrum, Trading Post, Whispering Oaks, Lemon Tree, Piacere, Studio 14, Harrie’s Pancake, Villagers, Hanna Eiendomme, Cullinan Apteek, Brillante la Mia – Ou Rec-Klub, Health Care Apteek, Cullinan Hardeware, Destiny Lodge, Boeries Restaurant, Hervormde Kerk, VK Voere, Gekombineerde Skool, Afgri Koöperasie, Diamond Alarms, Autozone, Cullinan Paneelkloppers, R&R Slaghuis, The Chicken Run.

Rayton en omgewing
Real One, Wassery, NG Kerk, Rayton Apteek, Rayton Biltong en Braai, Supa Quick, Creative Art & Décor, Shalom, Coffee Café, Midas Hardeware, Friends, Ouwerf Padstal, Du Plooys Melkery, Die Hoek, Alzu Voere, Donkerhoek Veearts, Jan Ellis Afslaers, Kafee Jan Ellis, De Haven Oost, Kleinfontein Kantore.
Noordelike gebied
Padlangs, Green Olive –Zambezi-rylaan, Engen Platinum 1-stop.

Montanapark: Montana Dierehospitaal, Katina’s Kwekery, Restaurant by Fruit & Veg Montanapark, Oppistoep restaurant, Landmark. Sinoville/Magalieskruin: Nirvana Wellness Centre, Sinoville Corner Centre, Leapfrog – Kruinsentrum, Dr Grobbelaar, Kruin-Sentrum. Wonderboom/Annlin: Youth Beauty Clinic and Spa, Meatworld Wonderboom. Pretoria-Noord: Habby Hyper Derek’s Slaghuis, Feeds and Feeders, Royal Cream Treat, Dr Pierre Muller, Medicross.
 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online