Print E-mail
News - Briewe
Monday, 26 January 2015 23:11
Untitled Document

Naomi van Staaden van die Bronberg-gebied skryf:
Ons vertrou dat die seën van die Vader op julle sal rus dié jaar, en mag elke brokkie wat geskryf word, elke advertensie wat geplaas word, of enige stukkie nuus wat in Die Bronberger geplaas word, vele vrugte afwerp.

Mag elke hartseer verwerk word, in elke nood voorsien word, en mag deure wat gesluit was, geopen word, en mag elke een wat Die Bronberger lees gesteun word na siel, gees en liggaam.

Ek wens julle ‘n mooi Godvervulde jaar toe.

 

© 2020 Die/The Bronberger