Goeie terugvoer oor Bronnie Print E-mail
News - Briewe
Monday, 26 January 2015 23:08
Untitled Document

Martie Viljoen van Boeries Deck in Cullinan skryf:
Julle is werklik ‘n riem onder die hart, nie net vir die besighede nie, maar ook vir die publiek. Ek wens partykeer dat julle kan hoor wat se goeie terugvoer ek ontvang van die publiek rakende
Die Bronberger

Julle sal nie glo hoeveel mense het al by my ingeloop voor julle nuwe uitgawes om uit te vind of ek nie dalk al ‘n nuwe een het nie. Wow, dit wil gedoen wees.

 

© 2020 Die/The Bronberger