PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 26 January 2015 23:06
Untitled Document

Historikus, dr Pieter Möller skryf:
Beste Angie, ek wil nou sommer iets doen wat ek baie lankal moes gedoen het, maar nooit sover gekom het nie: baie dankie vir jou gereelde en baie interessante geskiedenis-artikels. As historikus geniet ek dit baie. Eweneens, almal wat ek ken, is beïndruk met Die Bronberger.

 

© 2019 Die/The Bronberger