Dirk is by Agri, nie Afri PDF Print E-mail
News - Briewe
Friday, 12 December 2014 11:29
Untitled Document

Paul van Rensburg van Agri, Cullinan skryf:
‘Polisie optrede kan taan oor min aanmelding’: Ek verwys na bogemelde berig in Die Bronberger.

Effense regstelling; Dirk Hanekom is die HUB van Agri Gauteng. Die verteenwoordiger van Afriforum was ook teenwoordig; en ek dink dit was Ian Cameron.

Ek geniet Die Bronberger; vind dit interessant, veral die “ou” verhale.

Mooi loop.

 

© 2019 Die/The Bronberger