Dankie vir bydraes Print E-mail
News - Briewe
Friday, 12 December 2014 13:28
Untitled Document

Margaret de Beer van Cullinan skryf:
Ons by die Healthcare Cullinan Apteek het besluit om ons deel ook te doen vir borskankermaand. Die geldinsameling het ons verwagtinge oortref!

Die personeel en klante het kolwyntjies gebak en strikkies verkoop om geld in te samel vir die projek. Ons het baie ondersteuning ontvang van die gemeenskap.

Ons wil veral die volgende mense bedank: Klitsie Nes kleuterskool – vir elke persoon wat ‘n bydrae gelewer het.

Fondse ingesamel binne twee weke: R970.35

Brief verkort. – Red

 

© 2020 Die/The Bronberger