Pragtige tydskrif Print E-mail
News - Briewe
Monday, 24 November 2014 23:37
Untitled Document

Louise-Marié van Zijl van NG Gemeente Tygerpoort skryf:
Mag julle ’n vreugdevolle Kersfees hê en uit julle sokkies geseën word in die nuwe jaar. Dankie vir die pragtige tydskrif. Dis altyd lekker om Die Bronberger op jou tafel te laat lê vir almal om daardeur te blaai.

Liefde en seën.

 

© 2020 Die/The Bronberger