Dankie vir dekking PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 24 November 2014 21:35
Untitled Document

Louw du Plessis van die Dorslandtrekvereniging skryf:
Namens die Dorslandtrekvereniging wil ek julle hartlik bedank vir die media dekking deur Die Bronberger, wat julle aan ons byeenkoms verleen het.

Dit word opreg waardeer. Vir meer inligting oor die vereniging, bel my by 011-888-3433 of
082-507-4639.

 

© 2019 Die/The Bronberger