Pers fees Print E-mail
News - Ons Omgewing
Monday, 27 October 2014 23:19
Untitled Document

Die jakarandas in die Bronberg-gebied is in volle blom en nêrens vertoon hulle mooier as op Cullinan nie. Dié ou grote voor die dorp se Diamond Lodge is elke jaar een van die eerstes om sy pers kleed aan te trek. Maudie Smit van die geskiedkundige Premier Hotel oorkant die straat, het nader gestaan vir die foto.

 

© 2020 Die/The Bronberger