Jy weet dit is Oktobermaand as die wilgebome se blaarvingers geil na die plaasdam wys. Dié groepie ganse gesels op die dammetjie van Lakelands langs die Boschkop-grondpad.
© 2024 Die/The Bronberger