PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 27 October 2014 21:12
Untitled Document

Lucia Greyling skryf op die Bronnie se Facebook-blad:
Die Bronnie is soos ‘n stuk sjokolade ‘mousse’-koek. Eers beloer jy dit so op ‘n afstand (want ek moet nog werk ook). Dan as jy uiteindelik kan deurblaai, is dit soos om te kyk wat se ‘trimmings’ by is (roomys of room met die koek) en by die Bronnie al die inhoud en dan, net as jy dink nou gaan ek begin lees (eet), sit my huisdiertjie, wat spore trap soos ‘n mens (my man), ewe verdiep in die Bronnie en lees met my bril al die lekker.

 

© 2019 Die/The Bronberger