Dié foto’s is een
onlangse Sondag
by die Bronberg
se Nkwe geneem.
Die knaap op die
foto het hom verstom
aan “al die
water wat sommer
oral uitkom” en het vertel dat
dit “weird” maar “cool” is. Met die
somer op hande
sal groot getalle
stedeling weer na
dié uitspanplek
stroom.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za