Dankie vir brandslaan PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 27 October 2014 21:10
Untitled Document

Dries Herbst van Bashewa skryf:
Ons wil net dankie sê aan almal wat kom help brandslaan het op Saterdag 4 Oktober by Bashewa, plot 187.

‘n Paar mans het die dennebome afgesaag vir vuurmaakhout en dit nog nie kom laai nie. Ongelukkig, soos elke jaar gebeur, is daar mense wat die sypaadjies aan die brand laat raak en skade veroorsaak. Saterdag het hulle verder af in dieselfde straat nog ‘n plot laat brand.

Ons is in Mosselbaai waar ek in die hospitaal beland het en ses weke moet wag voordat ons kan terugkom en daarom waardeer ons almal se hulp des te meer.

 

© 2019 Die/The Bronberger