Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 17 September 2008 22:57
Untitled Document

Robert en Theresa, voorheen van Bronberg Lodge, het in ons kontrei kom trou al is hulle deesdae doenig in Mbelengwa se wêreld. Hulle is op 6 September kaalvoet in die huwelik bevestig by Hennie, Piet en Henk se dam in Tierpoort.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger