Cullinan se jakarandas in kollig PDF Print E-mail
News - Ons Omgewing
Tuesday, 26 August 2014 08:37
Untitled Document

Die jakarandas van Coronationstraat in Cullinan se Oudorp, is ingesluit as een van die wêreld se 16 merkwaardigste boomverskynsels in ‘n fotoartikel deur ‘Bored Panda’, ‘n gewilde bewarings-webtydskrif.

Die artikel het binne ‘n japtrap bykans twee miljoen trefslae wêreldwyd gehad.


Die kersiebome van ‘n straat in Bonn, Duitsland is ook een van ‘Bored Panda’ se keuses


Dié wisteria bome van Japan is ook ingesluit


Die foto van Coronationstraat se jakarandas wat saam met 15 ander uitsonderlike boomverskynsels uitgesonder is


‘n Ander hoek op Coronationstraat se jakarandas in volle blom

 

© 2019 Die/The Bronberger