Het jy gehoor? / Have you heard? - Sep 2008 |
|
|
News -
Het Jy Gehoor
|
Wednesday, 17 September 2008 21:40 |
Untitled Document
Statistiese ouens het bepaal dat die gemiddelde Suid-Afrikaner 1 200 kilometer
per jaar loop. Dit is ook bevind dat Suid-Afrikaners gemiddeld 100
liter sterk drank per jaar drink. Die gevolgtrekking is dus dat ’n Suid-
Afrikaner 12 kilometer op ’n liter loop. Nie sleg nie. Eindelik iets waarop
ons trots Suid-Afrikaans kan wees.
xxx
Zwavelpoort residents should look out for a white truck without number
plates and an old green car. Apparently they go scouting around for easy
targets, and two homes have allegedly been burgled after these vehicles
were seen in front of them. A house standing empty was stripped of
everything, bath and basins included. Neighbouring workers spotted a
green car with a trailer at plot 116, Zwavelpoort late in August. JFT
Security was contacted and the occupants of the green car were arrested.
The white truck is still active in Zwavelpoort.
xxx
Was dit moedswillig van iemand by die Universiteit van Johannesburg
(die verloopte RAU) om Jacob Zuma te nooi om ’n lesing te kom lewer
oor “Toegang tot die Reg?” Aan die ander kant is dit seker die een onderwerp
waaroor die man ervaring het. ’n Selfgeleerde man, kan jy maar sê.
xxx
Oppas vir die hings as jy dié Rietfonteinplaas betree. |
Hierdie is bewaria-wêreld en inwoners laat duidelik blyk dat vierwiel- en motorfietse nie welkom is
op die Kaalfontein/Rietfontein pad buite Rayton nie. |
|
|