Tramp kry ‘n huis PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 29 July 2014 06:52
Untitled Document

Ruan van Vuuren van Olympus skryf:
Baie dankie vir Die Bronberger se hulp om vir Tramp ‘n nuwe huis te kry. Ek het verskeie oproepe ontvang en Shaun van der Walt het vir haar ‘n liefdevolle huis gegee nadat hy die berig in Die Bronberger gesien het. Hy werk by Boma slaghuis en bly op ’n plot in Welbekend, Garsfonteinweg. Die Bronberger word by Boma versprei.


Shaun van der Walt is Tramp se nuwe eienaar

 

© 2019 Die/The Bronberger