Mei 2014 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Thursday, 22 May 2014 21:08
Untitled Document

Esperance Grobler van Wapadrand het gaan kennis maak met dié swart swaan wat deesdae by die Bronberg Wynlandgoed in Zwavelpoort bly. Die astrante geveerde het Esperance aan die toon gepik knap ná die foto geneem is. Die Faan Smuts-kapèl is in die agtergrond.


Foto: Tania Potgieter

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online