Wanneer jy jou Bronnie elke maand kan kry PDF Print E-mail
News - Artikels
Thursday, 27 February 2014 21:35
Untitled Document

Ons toonbank verspreidingspunte word gereeld oorval deur angstige lesers wat wil weet wanneer hulle die Bronnie kan verwag. Hier is ons beplande verspreidingsdatums vir die res van die jaar. Let asseblief daarop dat die datums wat ons noem die datums is waarop verspreiding begin. Dit neem so twee tot drie dae om alle uithoeke van ons verspreidingsgebied te bereik.

Maart-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 11 Maart
Verspreiding begin: Woensdag 19 Maart

April-uitgawe
Sperdatum: Woensdag 9 April
Verspreiding begin: Woensdag 16 April

Mei-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 13 Mei
Verspreiding begin: Woensdag 21 Mei

Junie-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 10 Junie
Verspreiding begin: Donderdag 19 Junie

Julie-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 15 Julie
Verspreiding begin: Woensdag 23 Julie

Augustus-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 12 Augustus
Verspreiding begin: Woensdag 20 Augustus

September-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 9 September
Verspreiding begin: Woensdag 17 September

Oktober-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 14 Oktober
Verspreiding begin: Woensdag 22 Oktober

November-uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 11 November
Verspreiding begin: Woensdag 19 November

Desember- uitgawe
Sperdatum: Dinsdag 2 Desember
Verspreiding begin: Woensdag 10 Desember

 

 

© 2019 Die/The Bronberger