Somer se eerste swaar storms PDF Print E-mail
News - Ons Omgewing
Sunday, 17 November 2013 21:08
Untitled Document

Saterdag 19 Oktober se hael en swaar reën sal nog lank onthou word. Dié foto’s is in die omgewing van Bapsfontein, Nestpark, Welbekend en die Bapsfontein-Bronkhorstspruitpad (R25) wat dié gebiede verbind, geneem.


Die omgeploegde land is in ‘n modderbad omskep
Foto: Ria N Pieterse


Die eend in die sneeu op Die Bronberger se Augustus 2012 voorblad

.

Dieselfde eend in die hael op 19 Oktober naby NG Kerk Welbekend. Sy eienaars het intussen van Bashewa na Nestpark verhuis
Foto: Ria Breedt

Die R25 by die Welbekendse polisiestasie
op 19 Oktober
Foto: Ria N Pieterse

Die hael lê soos sneeu op die land
Foto: Ria N Pieterse
.


Strome modderwater met hael in die agtergrond
Foto: Ria N Pieterse
.


Beteken die ‘L’ op dié voertuig se ruit dat ‘n leerder-bestuurder deur dié plas water moes ry?
Foto: Ria N Pieterse

Só dam die hael op
Foto: Ria Breedt

‘n Swaar vrag hael op die dak in Nestpark
Foto: Ria Breedt

‘n Kruiwa vol hael
Foto: Ria Breedt

Die Welbekendse kerk
Foto: Ria N Pieterse
 

© 2019 Die/The Bronberger