Oktober 2013 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Tuesday, 22 October 2013 21:16
Untitled Document

Die trotse berghaan (bateleur) se getalle het, waarskynlik weens vergiftiging, in die afgelope jare skerp afgeneem. Dié arend kom uitsluitlik in suidelike Afrika voor en word nog in die Bronberg-gebied gesien. Gideon van Zyl het dié een onlangs voor sy kameralens gekry.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online