Boomskenkings om omgewing te genees PDF Print E-mail
News - Ons Omgewing
Monday, 23 September 2013 23:26
Untitled Document

Boomplantweek is op ‘n spesiale manier by Laerskool Tygerpoort, Curro Skool Hazeldean en Pheladi–Nakene Laerskool gevier.

In ‘n ‘Genees die omgewing’ projek het dié drie skole boomskenkings van CMH Volvo Silver Lakes ontvang.


Die boomplant-seremonie by Curro Skool, Hazeldean

“Toegewyde onderwysers en bestuur het dit vir ons moontlik gemaak om op die manier te verseker dat elke boom vreugde vir talle kinders sal bring terwyl dit ons kosbare omgewing genees,” het ‘n woordvoerder van dié motorhandelaar gesê.

 

© 2019 Die/The Bronberger