Augustus 2013 Print E-mail
News - Ons voorblad
Sunday, 25 August 2013 18:57
Untitled Document

Een van die talrykste voëlsoorte in die Bronberg-gebied is die tortelduif en juis oor hy so volop is, neig ‘n mens soms om die prag van dié mooi duif mis te kyk. Peter Thomas, met sy fyn oog vir natuurtonele, het dié foto geneem.

 

© 2020 Die/The Bronberger