Julie 2013 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Monday, 29 July 2013 00:19
Untitled Document

Fotograaf Zoon Cronje het die duisende bergfiets-geesdriftiges wat die diamantveld op Saterdag 6 Julie binnegeval het, met sy lens gevolg. Hier durf twee dapper trappers ‘n bergpaadjie in die omgewing aan wat sy weg deur ‘n grot maak.

 

 

 

 

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online