Maart 2013 Print E-mail
News - Ons voorblad
Monday, 25 March 2013 16:24
Untitled Document

Dié donkiemerrie dra die naam Vlooi Vermaak. Vlooi is een van die bewoners van ‘n pretplaas buite Cullinan genaamd Angie’s Place. Sondae word die keurige kos van Lientjie Wessels Denton van Albizia op die plaas voorgesit en kan besoekers soos Danielle Grobler van Wapadrand nader kennis maak met die plaaslewe.

 

© 2020 Die/The Bronberger