Soek eie boekie elke maand PDF Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 16 July 2008 00:00
Untitled Document

Rina Swart van Faerie Glen skryf:

Ek het julle tydskrif, Die Bronberger, in Dr C Grabe se spreekkamer raakgelees en ek is baie bendruk.

Hoe en waar kan ek dit op ?n gereelde basis kry? Kan ek daarop inteken of kan julle dit by my huis aflewer? Of dalk vir my pos?

Dankie by voorbaat.

Dankie vir jou navraag. Die besonderhede van ons massapos verspreiding is op bl. 2 in elke Bronberger. Mense wat hulle boekies individueel gepos wil h, is welkom om in te teken vir R180 ?n jaar. Ons doen toonbankverspreiding in Faerie Glen by die Pick ?n Pay Family Market by Dischem Sentrum, Wood & Comfort by Atterbury Value Mart, die Tina Skukan Galery in Koedoebergweg en Die Werf in Olympusrylaan.-Red

 

© 2019 Die/The Bronberger