Hier is die vasvra-wenners |
|
|
News -
Ons Mense
|
Friday, 20 June 2008 01:30 |
Die Kleinfonteinspan het die
NG-gemeente Rayton se jaarlikse
Bybelvasvra-kompetisie op 30 Mei
gewen. Dit was die derde keer sedert die
ontstaan van die kompetisie in 2002 wat
Kleinfontein eerste gekom het.
Ses spanne het vir die kompetisie ingeskryf.
Die sanggroep-span het tweede gekom en
onderlinge sorg derde. Die sanggroep het
al twee keer gewen.
Die vrae het uit Handelinge 20 tot 28 gekom en het Paulus se derde sendingreis gedek.

Die Bybelvasvra-kompetisie wisseltrofee |

Die wenspan bestaan uit, van links
na regs: Hennie en Olivia Steyn, Ria en Paul Bosman, Amanda Myburgh en Alet Brisley |
|
|