Kontrei loop deur onder haelstorm PDF Print E-mail
News - Aktueel
Wednesday, 21 November 2012 05:38
Untitled Document

Groot dele van die Bronberg-gebied het op 8 November onder ‘n kwaai haelstorm deurgeloop. Ouer inwoners meen dit kon op plekke die ergste hael in die laaste 20 jaar gewees het. Dié korrels is op ‘n plaas tussen Cullinan en Ekangala opgetel.


Foto: Willem Botha

 

© 2019 Die/The Bronberger