PDF Print E-mail
News - Aktueel
Wednesday, 24 October 2012 05:29
Untitled Document

Inwoners van Rayton wil ‘n buurtwag op die been bring wat die strate van die dorp op vrywilliger-basis sal patrolleer om misdaad te bekamp.

Izak van Niekerk staan aan die spits van dié poging.


Izak van Niekerk

Karen Yssel

Volgens Karen Yssel van Nooitgedacht is die mense van die landelike gebiede goed georganiseerd met beveiligingsake en die GPF, maar sukkel hulle vreeslik om die mense in Rayton en Cullinan aan die gang te kry. Karen sê die hele doel van die GPF is om die oë en die ore van die polisie te wees om te help met misdaadbekamping.

Rayton se mense wat wil help om die strate te patrolleer kan Izak bel by 076-019-5264.
As jy by die GPF wil aansluit of meer daaroor te wete wil kom, bel vir Karen by 082-575-0222.

 

© 2019 Die/The Bronberger