Polisie soek hulle PDF Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 25 September 2012 22:30
Untitled Document

Die polisie soek na dié twee mans, Johan Bothma en Dick Masila, wat blykbaar ‘n florerende taxi-onderneming in die Rayton- en Bronkhorstspruitomgewing bedryf. Die probleem is dat hulle dit glo met ‘n gesteelde, pêrelwit Pajero doen.

Mense is gevra om met die naaste polisiestasie in aanraking te kom as hulle die twee gewaar, of om 082-929-8025 te skakel.


Johan Bothma

Dick Masila
 

© 2019 Die/The Bronberger