Padpredikant mislei PDF Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 27 August 2012 17:29
Untitled Document

As jy dié padpredikant glo, kan jy lelik verdwaal. Die aanwysingsbord is by die T-aansluiting van Ajaxstraat met Atterburyweg-verlenging, vlak langs Mooikloof se muur. Gideon van Zyl van die Bronberg Bewaria sê die aanwysing saai jare reeds verwarring. De Villebois Mareuil-rylaan is meer as net ‘n klipgooi van dié aansluiting af.

 

© 2019 Die/The Bronberger