Nou nie juis eendeweer in die tradisionele sin van die woord nie, maar dié plomp geelbek van Theuns Koekemoer van Bashewa, was in sy element in die rare Augustus-sneeu oor die Bronberggebied.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za