Thursday, 02 February 2012 18:29 |
Untitled Document
Word deel van ‘Dinge om te doen’
Dit is binnekort tyd vir ons gewilde jaarlikse ‘Dinge om te doen’ tema-artikel wat as gids dien van alles waarmee mense hulle in die Bronberg-gebied kan besig hou.
Kyk regs bo by Gewild/Popular na vorige jare se ‘Dinge om te doen’
Adverteerders wat by dié tema inskakel kry ‘n gratis paragraaf redaksie in die artikel.
Sperdatum - Dinsdag 14 Februarie
Navrae:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
072-089-0227
012-734-0522
|